head> BekkenOrgaanVerzakking: mei 2008
En skielik is jy vry!

maandag, mei 26, 2008

En skielik is jy vry!

As niemand van jou hoor nie;
as niemand van jou weet nie,
kan jy tog niks verloor nie--
kan niemand jou vergeet nie.

Dis tog so eenvoudig:
Dis jy,alleenlik jy;
en die groter sorge gaan vanself verby.

Niks om te verhaal nie;
net die vrede bly;
niks om te betaal nie--
en skielik is jy vry!



Uit een lied van Koos Du Plessis



Minds are like parachutes - they only function when they are open.
BEKKENBODEM OPERATIES en U naar boven
thinkarete - where you go to grow
ANDRI
email andrinieuwoudt